Kamers met tuin uitsig en Kamers lanks swembad

Pappa kan ontspan met 'n espresso of bier en 'n koerant, terwyl ma rustig in die son ontspan met 'n skinder tydskrif, 'n goeie boek, of eenvoudig 'n outydse glas wyn, met kinders / tieners in duidelike sig.

Suites op oppervlak

Perfekt vir lang verblyf maar ook ideal vir kort wegbreekings om bietjie asem te skep.

Ons is trots op ons gradering

want ons gaste en dienste is ons prioriteit

Somerset West 4 star hotels     Certificate of excellent Tripadvisor     

Excellent
Rated By guests

9.3
Villa Helderberg