Aktiwiteite / Dienste

Ons streef om jou verblyf so onvergeetlik en gemaklik as moontlik te maak.

Wat jy kan doen:

  • Paradys vir gholfers. Groot gholf gemeeenskap en baie gholfbane in die omgewing.
  • Die Strand is 10 minute weg van die gastehuis
  • Fantastiese restaurante
  • Wynproe streek
  • Natuurreservaat
  • En natuurlik groot winkelsentrums in die omliggende omgewing van die gastehuis
  • Ondek Somerset Wes en Kaapstad met die mooiste strande en gebergtes
  •        

    Dienste:

  • Wasgoed
  • Bespreking van lughawe shuttles
  • Reel Spesiale / Romantiese geleethede soos, Verjaardae, wittebrood en herdenkings.
  • Ontbyt: In Kamer Dienste op aanvraag
  • Halaal ontbyt op aanvraag
  • Gratis braai fasiliteite
  • Ons is trots op ons gradering

    want ons gaste en dienste is ons prioriteit

    Somerset West 4 star hotels     Certificate of excellent Tripadvisor     

    Excellent
    Rated By guests

    9.3
    Villa Helderberg