Our upper level suites

Beskrywing van African Room

Ruim kamer met gemaklike bed wat gepas is vir 'n koning en 'n koningin. Dit het 'n sagte toon van “Modern Africa” . Als wat jy nodig het. Die on-suite badkamer is toegerus met 'n reënstort, asook 'n bad. Badkamer geriewe sluit in, sjampoe, conditioner, stortjel, hand was en lyfroom. 'n Groot bonus punt is dat dit ook 'n universele toeganklike kamer is, wat rolstoel-vriendelik is (Ramp). Geleë op die grondvloer van die gastehuis en ruim genoeg om 'n enkele slaapbank teen 'n addisionele koste, @ R400 per nag kan jy kinders of 'n derde metgesel byvoeg wat die kamer met jou sal deel. Jong gesinne is mal oor hierdie kamer. Behalwe dat dit spog met 'n platskerm plasma TV met DSTV kom dit gesamentlik met 'n kroegyskas met komplimentêre water , koeldrank , melk en vonkelwyn. Basiese koffie -stasie met espresso masjien waar die komplimentêre geriewe (amenities) daagliks aangevul word. Toegerus met lugversorging en heerlike natuurlike lig.


Selfsorgkothuis (Cottage) (Vry-staande / privaat ingang)

Ideaal vir lang verblyf , maar ook geskik vir kort get-away’s . 'n Mini huis met al die moderne geriewe . Stortgeriewe toegerus met badkamer geriewe en vars handdoeke aangevul elke dag . Die selfsorgkothuis sport 'n ten volle funksionele kombuis toegerus met 2 deure yskas, mikrogolf-oond , 4 -plaat stoof top met oond saam met al die basiese eetgerei , breekware en kookware , broodrooster, ketel en espresso masjien .
Die huis het 2 slaapkamers beide toegerus met koningin -grootte beddens , Plasma platskerm TV , DSTV en 'n klein sitkamer . Die huis is stylvol en smaakvol versier vir 'n perfekte te ontspan tydens jou vakansie.
Die klein patio met buite meubels kyk uit op die swembad en oord-styl tuin uitsig . “Jou vriendelike bestemming... Waar jy tuis is, as-of jy by die huis is"






Kamers met tuin uitsig en Kamers lanks swembad

Pappa kan ontspan met 'n espresso of bier en 'n koerant, terwyl ma rustig in die son ontspan met 'n skinder tydskrif, 'n goeie boek, of eenvoudig 'n outydse glas wyn, met kinders / tieners in duidelike sig.